Wees Stil en Weet

Wees stil en weet Ek is die Heer
En ek hou jou vas
Wees stil en weet Ek is die Heer
En ek hou jou vas

En ek het jou gevorm
Jou aanmekaar geweef
Jy is wonderbaarlik my kind
Vir altyd aan my gebind

Wees stil en weet Ek is die Heer
En ek hou jou vas
Wees stil en weet Ek is die Heer
Kom gee jou hand

Want ek het jou gevorm
Jou aanmekaar geweef
En jy is wonderbaarlik my kind
Vir altyd aan my gebind



Credits
Writer(s): Sané Leach
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link