Psalm 91

Ek is nie bang nie
O ek is nie bang nie
Want U is by my
En U Engele hou oor my wag
Want U is by my
Elke oomblik van die dag en nag
U hou my vas
Ek is nooit alleen nie
Ek sal bly staan
Want U engele hou oor my wag

Hou oor my wag
Hou oor my wag

My veilige plekkie
My veilige vesting
Onder Sy vlerke
Is dit snoesig stil en sag
Want U is by my
Elke oomblik van die dag en nag
U hou my vas
Ek is nooit alleen nie
Ek sal bly staan
Want U Engele hou oor my wag

Hou oor my wag
U Hou oor my wag

U hou oor my wag
So ek is nie bang nie
My veilige plekkie
Snoesig stil en sag

U hou oor my wag



Credits
Writer(s): Sané Leach
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link