As Ons Almal More Sterf
As ons almal more sterf
En dis tyd om te groet
Ek weet ons oomblik was nie lank nie
Maar hel dit was goed
As ons almal more sterf
En die emmer om skop
Voel jy dalk 'n bietjie weemoed
Maar dit sal gelukkig ook stop
As ons almal more sterf
Is die vooruitsig vaal
Maar dink aan al die paaiemente
Wat jy nooit hoef terug te betaal
As ons almal more sterf
Skink ek vir my wyn
En nooi al my naaste vriende
Kom ons raak dronk in my tuin
As ons almal more sterf
Was lewe ooit die moeite werd
As ons almal more sterf
Dan plant ek n boom
Ek weet dat niemand dit sal klim nie
Maar dit bly goed om te droom
As ons almal more sterf
Dan kom ek jou haal
Want ek glo daar is nog kans
Voor ons almal vaal
As ons almal more sterf
Was lewe ooit die moeite werd
As ons almal more sterf
Was jou lewe ooit die moeite werd
Die moeite werd
So is jy gelukkig
Of het jy verdriet
Kan jy glo wat jy het
Is dalk werklik verniet
As die dood voor jou staan
Sal jy glimlag of huil
As jy terug dink aan gister
Sou jy iets wou verruil
So maak 'n verskil
Of bly net by die huis
Want jou keuses vandag
Word deur more bewys
Laat jou drome en dade die wêreld opbou
'Dat ons kinders se kinders dit ook kan onthou
As ons almal more sterf
En dis tyd om te groet
Ek weet ons oomblik is nie lank nie
Maar hopelik goed
En dis tyd om te groet
Ek weet ons oomblik was nie lank nie
Maar hel dit was goed
As ons almal more sterf
En die emmer om skop
Voel jy dalk 'n bietjie weemoed
Maar dit sal gelukkig ook stop
As ons almal more sterf
Is die vooruitsig vaal
Maar dink aan al die paaiemente
Wat jy nooit hoef terug te betaal
As ons almal more sterf
Skink ek vir my wyn
En nooi al my naaste vriende
Kom ons raak dronk in my tuin
As ons almal more sterf
Was lewe ooit die moeite werd
As ons almal more sterf
Dan plant ek n boom
Ek weet dat niemand dit sal klim nie
Maar dit bly goed om te droom
As ons almal more sterf
Dan kom ek jou haal
Want ek glo daar is nog kans
Voor ons almal vaal
As ons almal more sterf
Was lewe ooit die moeite werd
As ons almal more sterf
Was jou lewe ooit die moeite werd
Die moeite werd
So is jy gelukkig
Of het jy verdriet
Kan jy glo wat jy het
Is dalk werklik verniet
As die dood voor jou staan
Sal jy glimlag of huil
As jy terug dink aan gister
Sou jy iets wou verruil
So maak 'n verskil
Of bly net by die huis
Want jou keuses vandag
Word deur more bewys
Laat jou drome en dade die wêreld opbou
'Dat ons kinders se kinders dit ook kan onthou
As ons almal more sterf
En dis tyd om te groet
Ek weet ons oomblik is nie lank nie
Maar hopelik goed
Credits
Writer(s): Roelof Van Der Merwe
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.