Slaap Jy Al

Sê my raak ek mal
Of raak jy stiller by die dag
Die laaste jaar't ons ingesluk
Maar ek sweer
Ek sweer ek mis jou lag

So
Voordat ek
Begin te vergeet
Is daar iets
Wat ek moet weet

Slaap jy al
Of kan ek vra
Is jy nog daar
Is jy nog daar

Sê my raak ek mal
Of raak jou woorde ook al op
Ek sweer ek wou jou alles gee
Maar ek't weer
Ek't weereens opgefok

So
Voordat ek
Begin te vergeet
Is daar iets
Wat ek moet weet

Slaap jy al
Of kan ek vra
Is jy nog daar
Is jy nog daar
Want die laaste dae
Maal ek oor
Hoe naby is ek
Hoe naby is ek
Om jou te verloor

Slaap jy al
Of kan ek vra
Is jy nog daar
Is jy nog daar
Want die laaste dae
Maal ek oor
Hoe naby is ek
Hoe naby is ek
Om jou te verloor

Om jou te verloor

Om jou te verloor



Credits
Writer(s): Roelof Van Der Merwe
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link