Duisend Jaar Van Nou

Jou oë dans met avontuur
Ek is bang maar wys my wat jy sien
Die tyd verloop en die dae vergaan
Ek besef ek moet iets groters van my lewe maak

Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou

Jou woorde lag deur die lewens pyn
Al is dit seer bly jy glo in soveel meer
My hart is oop, soms bang, en ook alleen
Maar ek besef daar moet iets beters as net môre wees

Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou

Oh oh oh
Sal jy my woorde nog kan hoor deur die geraas
Oor n duisend jaar van nou
Oh oh oh
En op daai ritme deur die koue nag lug dans

Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou



Credits
Writer(s): Jeanlie Minnie
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link