Bergbranders

Bergbranders het my uitsig kom verander
Keer op keer probeer ek weer
My kop bo water hou
En aan genade vas klou

Skreeu vir my, daar is iets wat ek moet hoor
Soek na my, ek het n stukkie van myself verloor
Ek sal deur hierdie storm dans vir jou
En aan my drome vas klou

Ek snak na suurstof
Verlang na aem teu vol
Water val in my drome
My drome vol woorde
Ek verstik aan die droogte

Ek het jou al lankal gesê in my gedagtes
In my gedagtes bly jy lê

Bergbranders het my uitsig kom verander
Keer op keer probeer ek weer
My kop bo water hou
En aan genade vas klou



Credits
Writer(s): Jeanlie Minnie
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link