Is Ons Al Daar
Is ons
Is ons al daar?
Is ons (Is ons al daar?)
Is ons al daar?
Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop
Daar is iets van jou wat in my gedagtes rondskop
Rooi lig, groen lig, oranje net versigtig
Ek trap die rem want ek weet ek moet lig dig
Knie-diep, half dag ons almal het verdrink in Fiks wees, laat wees
Wakker wees, klaar wees
Ons koppe soos die spitsverkeer
Verstop, verwronge ek kla eerder oor die weer
Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek 'n ander wêreld wat my nader wink
So los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan

Is daar 'n knoppie om te druk vir hierdie choas om te stop want
Jy aan die ander kant breek van beloftes
Reën op 'n sinkdak, bloed uit 'n klip tap
Ons almal vlieg hoer as wat ons vlerke lank is
Kan ons drome groter wees as wat dit in die bank is
Kyk na die refleksie van die vlamme in ons oë
Staan op, raak stil op hierdie wêreld se verhoog want

Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou ontmoet
Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou moet groet

Dis 'n ode, Dis 'n ode
Hierdie is 'n ode aan die tyd saam met jou
Die tyd saam met jou is waaraan ek vashou
Dis 'n ode 'n "perfekte somertyd"
Ek sal wag tot die "lig weer skyn"
Die lewe saam met jou was op 'n ander wentelbaan
Los net alles as jy saam wil gaan

Credits
Writer(s): Este Rabe, Lourens Rabe
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.