Stoom

Ek en jy alleen, jou hand op my been
110 op die speakers, klok 130 op die kop
Ons weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie
Want sit diep in my, al is dit al wat ek kan kry

Dalk moet ons die kamer los
En net aanhou ry
Wie kort 'n bed as jy my huis is?
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is

Tot dit stoom deur die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons stoom
Jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom

Jou hand sweet in die reën, ons tyd is geleen
Wonder en sien of jy hier is op 180 in jou kop
Jy weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie
Want jy's hier diep in my, ek sien dis al wat jy wil kry

Dalk moet ons die wêreld los en net aanhou ry
Wie kort 'n perk as jy my skat is?
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is

Daar is stoom deur die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons stoom
Jy's belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom

Het op die agterseat gevry, hoe vinnig loop die tyd verby
Jy bly die beste deel van alles vir my

Daar is stoom deur die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons stoom
Jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal ou
Solank ons stoom

Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom



Credits
Writer(s): Paulo Azevedo, Riaan Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link