Boksemdais

En as ek jou asem hoor
En jy steel weer 'n deel van my bed
En die slaap val jou aan
En die reen probeer my red
En die duiwel hoor
En ek wonder of dit vat wat ek het
Oh jy't my getoor
En die dans word deel van my gebed en

Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly
Ek hoor jy se vir my met daai stem
"Engel! Ek het die boksemdais gewen!"

Wen op my eie is niks
Die banke kan vat wat ek het
Maar laat hulle raak aan jou
Die Here hoor my daar's nie 'n wet nie

Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly
Ek hoor jou se vir my met daai stem
"Engel! Ek het die boksemdais gewen!"

(Whoa-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh-oh)
(Whoa-oh-oh)
(Whoa-oh-oh-oh-oh)

(Whoa-oh-oh)
Ek sal jou my lewe
(Whoa-oh-oh-oh-oh)
Ek sal jou my hele lewe neem
(Whoa-oh-oh)
Jy is die rede
(Whoa-oh-oh-oh-oh)
Jyi s die rede dat ek weet
(Whoa-oh-oh)
Al my gebede
(Whoa-oh-oh-oh)
Al my gebede word gehoor
(Whoa-oh-oh)
Oor en oor en oor en

Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly
Ek hoor jy se vir my met daai stem
"Engel!"
As jy weet ek het niks
Maar my hande sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly
Ek hoor jou se vir my met daai stem
"Engel! Ek het die boksemdais gewen!"



Credits
Writer(s): Riaan Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link