Piramiede
Die pad wat ek nou stap
Is lank alleen en hard,
Met my hart in hand
Deur die sand
Met die skrif so,
So teen die muur
Was dit my heel, my heel
My laaste,laaste uur
Ek staan op
Buig ek sterker,
Steen vir steen
Klim ek die leer
Gee my krag
Volg my oë,
Jy wat hoor
Niks sal my keer!
Geen een sal nou meer
Met my gelyk kan trek
Ek is gesoek, geplaas
En so afgemerk
Met die skrif so,
So teen die muur
Was dit my heel, my heel
My laaste,laaste uur
Ek staan op
Buig ek sterker
Steen vir steen
Klim ek die leer
Gee my krag
Volg my oë
Jy wat hoor
Niks sal my keer!
Piramiede.
Piramiede.
Is lank alleen en hard,
Met my hart in hand
Deur die sand
Met die skrif so,
So teen die muur
Was dit my heel, my heel
My laaste,laaste uur
Ek staan op
Buig ek sterker,
Steen vir steen
Klim ek die leer
Gee my krag
Volg my oë,
Jy wat hoor
Niks sal my keer!
Geen een sal nou meer
Met my gelyk kan trek
Ek is gesoek, geplaas
En so afgemerk
Met die skrif so,
So teen die muur
Was dit my heel, my heel
My laaste,laaste uur
Ek staan op
Buig ek sterker
Steen vir steen
Klim ek die leer
Gee my krag
Volg my oë
Jy wat hoor
Niks sal my keer!
Piramiede.
Piramiede.
Credits
Writer(s): Ewald Jansen Van Rensburg, Benjamin De Jager, Jakobus Albertus Meyer, Dewald Phillip Pieters
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.