Aan Jou Vas
Ek weet ek voel jou nog hier in my.
Ek wens dat jy aan my sou raak.
Ek sien jou skadu draai hier om my.
Jy bly my vra: "Hoe jy ken my, hoe ken jy my"?
En ek hou en hou en hou nog aan jou vas.
En aan jou hart wat myne was.
Totdat die storm jou weer terugwaai.
En nou en nou en nou dink ek aan jou.
Ek wil my arms om jou vou.
Want dis net jy wat my weer heel kan maak.
Sien jy my nog in jou drome?
Voel jy my ook aan jou raak?
Of is dit alles nou verlore?
As ek jou vra: "Bly by my, bly by my"?

En ek soek jou nog hier by my.
Want ek kan jou nie laat gaan nie.
En ek roep jou naam, hoor jy my.
Dis net jy wat my verstaan.

En nou en nou en nou nog dink ek aan jou.
Ek wil my arms om jou vou.
Dis net jy wat my weer heel kan maak.

Credits
Writer(s): Ewald Coleske
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.