Lig Op Die Horison

Hoor die voetstap van die een
wat die boodskap bring as jy wonder
of daar lig is op jou horison

Na die lang gewag vir vrede
is die merke van jou lewe
'n spoor tot in my hart
Vreugde kom

Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison

By jou hart se einde
waar jy voel jy is alleen
staan en wag ek vir jou glimlag
in die storm is jy nooit alleen

Dis jou hart waarvoor ek lewe
vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is

Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison

Jou verlede as is gestrooi
waar jou oë weer die mooi sien
in die lig op die horison
Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
waar jou oë weer die mooi sien
in die lig op die horison



Credits
Writer(s): Jacques Villiers, Ben Ludik
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link