Hou Daai Smile

Gooi jou issues op die stoep.
Los jou back chat by die deur.
Want die huisie wat ons het is
heeltemal te klein vir jou houding en jou treur.

Laat die aand se liggies skyn
Laat al die kwaad in jou verdwyn
Want ek weet eks biekie stout en ek maak jou soms benoud
Jys die moooiste ding vir my.

Hou jy daai smile vir my
Laat ek vinnig n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou n soen.
Hou jy daai smile vir my

En jy praat jou mond verby
Want jy se jys baie lief vir my.
Met jou pajama pakkie aan lyk jy so oulik waar jy staan.
Hou jy daai smile vir my

Ek weet my vriende maak jou kwaad
En jou vriendinne wat my haat.
Ma ek gee nie om oor dit hulle het nie wat ons het
Ek geniet jou meer en meer

Maar ek weet wat ek moet doen om jou
lippe weer te soen om jou hartjie sag te kry.

Hou jy daai smile vir my.
Laat ek vinnig n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou n soen.
Hou jy daai smile vir my .



Credits
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link