082..

Soek jou nommer op my telefoon
ekt jou vergeet
maar my hart soek jou
en al wat ek onthou
is 082.
Ekt gedink ek kan sonder jou
nou's jy nie daar nie en ek kan berou
ek probeer jou bel
082...
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel
Soek sy deksel,
ooh oooh
Want ek hoop jy dit
Weet jys myne
Weet jys myne
Oooh oooh
Ohhhh
Ek weet jys deksels nice
Daar's altyd baie visse in die see
Laat gaan ń mooie en jy kry dit nie weer
Want elke pot soek sy deksel
082
Wens ek kon jou nog net een keer soen
Want ek weet nou wat dit aan my doen
Ek verlang na jou
082
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel
Soek sy deksel
Oooh
Want ek hoop jy weet
Weet jys myne
Weet jys myne
Oooh
Ek weet jys deksels nice
Soek jou nr op my telefoon
Ekt jou vergeet maar my hart soek jou
En al wat ek onthou
Is 082.
082
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gese het
Die laaste sewe nommers kan nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel
Soek sy deksel
Oooh
Want ek hoop jy weet dit
Weet jys myne
Weet jys myne
Oooh
Ek weet jys deksels nice
Oooh
Ek weet jys deksels nice



Credits
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link