God Is Goed, Halleluja

God is goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
God is Goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
As ek kan aan alles dink
Wat die Here vir my doen
Kan ek nie ophou sing
En eer aan Hom bring
Ek is vry van my Verlede
Het ń toekoms saam met Hom
My lewe sal sing
Van die goedheid van my Heer
God is goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
God is Goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
My hart wil nie ophou sing
Van sy liefde vir my
En die boodskap van die kruis
Wat die toekoms vir my wys
Sy genade en trou
Sal verewig bly staan
Tot op die laaste dag
Wat ek Jesus sal sien
God is goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
God is Goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
Ook vir my
Hallelujah ook vir my
Ek is bly dat ek kan sê
Ook vir my
Ook vir my
Hallelujah ook vir my
Ek is bly dat ek kan sê
Ook vir my
God is goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
God is Goed
Hallelujah God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
God is Goed
Ek is bly dat ek kan sê
Ek is bly dat ek kan sê
Ek is bly dat ek kan sê
God is goed



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link