Ek Gaan Die Here Loof In Afrikaans

Soveel tale in ons land is daar
Almal praat trots in sy taal
Maar ons is een liggaam
Saam staan ons saam
Maar ek gaan die Here loof in Afrikaans
Ek gaan die Here loof in Afrikaans
Bring Hom lof en eer
Ek sing dit weer en weer
Met alles binne my loof Sy naam
Want ek gaan die Here loof in Afrikaans
Van vroeg oggend tot en met laat saans
Dankie vir ons land in Afrika
Vir 'n Bybel gedruk in my taal
Om die Evangelie vrylik te dien
In ons land en ook in Afrikaans
Ek gaan die Here loof in Afrikaans
Bring Hom lof en eer
Ek sing dit weer en weer
Met alles binne my loof Sy naam
Want ek gaan die Here loof in Afrikaans
Van vroeg oggend tot en met laat saans
Loof die Here in engels
Loof die Here in Zulu
Maar loof die Here in Afrikaans
Ek gaan die Here loof in Afrikaans
Bring Hom lof en eer
Ek sing dit weer en weer
Met alles binne my loof Sy naam
Want ek gaan die Here loof in Afrikaans
Van vroeg oggend tot en met laat saans
Want ek gaan die Here loof in Afrikaans



Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link