Hanne (Live)

kyk die hanne die die twee hanne van my
wa het ek die twee hanne gekry
kyk die hanne die die twee hanne van my
die hanne raak oud maar is nog nie fout met die hanne van n ouman jannie
kyk die hanne die hulle't hard gewerk
grootmaak hanne die hul aanbid in die kerk
kyk die hanne die hulle't te lank gewerk
die hanne is hard die hanne kan slat die hanne van n ouman jannie
lalalala lalalalala lalalalala lalalalala
kyk die palms van my was mos nooit vol geld
hier loop die toekoms verby dis paadjies deurie veld
kyk die hanne van my hulle ken net nie geld
klop aan die deure dis net ons bure
die hanne van n ouman jannie
kyk die hanne die die twee hanne van my
in my jonge dae het hulle lekker baklei
kyk die hanne die die twee hanne van my
die hanne regeer het hulle gestuur die hanne van n ouman jannie
die hanne van n ouman jannie
die hanne van n ouman jannie
die hanne van n ouman jannie



Credits
Writer(s): David Kramer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link