Hoe Kan 'N Man

Die winter het tussen ons kom lê
bring ons nader aan wat ons vanaand wil hê
maar wat jy nie nou kan sê
kan ek aanvoel in die stilte

Jou krag het my nog altyd hoop gegee
en selfs jy bloei nes elke ander man
en wat jy nie self kon doen
moes jy oorgee aan 'n ander
daar is hoop vir wanneer ons twyfel
'n belofte wat ons in kan glo



Credits
Writer(s): Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link