Glenda
Glenda, Glenda, jy's die vrou
Wat 'n luislang om haar dye vou
Glenda, Glenda, jy's die een
Jy kry man en muis weer mooi op die been
Op Klub Marrakesh se vloer
Staan die wêreld stil as jy jou lyfie roer
Buite word daar woes betoog
Maar jy lig jou been en spring met 'n boog
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Oupa, Oupa, jy's die slang
Wat om Glenda Kemp se magie hang
Oupa, Oupa, jy's die een
Jy kry man en muis weer mooi op die been
Een aand tydens groot jolyt
Het Oupa haar aan die wang gebyt
Haar lip was seer, haar wang was gaar
En vir Oupa was sy toe sommer naar
Oupa Oupa Oupa Oupa
Oupa Oupa Oupa aha
Oupa's nou in Engeland
En Glenda bid lat die biesies brand
Gaan lees haar blog, haar hond is dood
Maar Glenda preek die Lewende Woord
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Wat 'n luislang om haar dye vou
Glenda, Glenda, jy's die een
Jy kry man en muis weer mooi op die been
Op Klub Marrakesh se vloer
Staan die wêreld stil as jy jou lyfie roer
Buite word daar woes betoog
Maar jy lig jou been en spring met 'n boog
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Oupa, Oupa, jy's die slang
Wat om Glenda Kemp se magie hang
Oupa, Oupa, jy's die een
Jy kry man en muis weer mooi op die been
Een aand tydens groot jolyt
Het Oupa haar aan die wang gebyt
Haar lip was seer, haar wang was gaar
En vir Oupa was sy toe sommer naar
Oupa Oupa Oupa Oupa
Oupa Oupa Oupa aha
Oupa's nou in Engeland
En Glenda bid lat die biesies brand
Gaan lees haar blog, haar hond is dood
Maar Glenda preek die Lewende Woord
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Glenda Glenda Glenda Glenda
Glenda Glenda Glenda aha
Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.