Jou Pa Is Hier
Dit was 'n donker aand, op 'n donker pad
En my hele band was effentjies gespat
En ons kry vir Duppie nowhere
Want daai wiel is pap, en daar's geen spare
Maar hier teen middernag, sien ons 'n dowwe lig
En daai dowwe lig, word toe 'n boer se plig
Wat ons kom help hier in die middel van nowhere
En langs daai reuse boere, sit sy dogter mooi
Wat met haar Colgate smile, ons na die plaas toe nooi
Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, hou terug my bier
Hey, jou pa is hier, jou pa is hier, maak dood daai vuur
Hey, jou pa is hier, so sit jou hanne teen die muur
Hey, jy raak nou wild, belowe oom, dis nie my skuld
Kom by die plaashuis aan, vang 'n lekker stort
En ek skrik my lam, toe daai boer daar staan
Hy se "jy raak nie aan my dogter, Bok"
Ek bind jou hormones vas, ek druk jou in 'n hok
Dis die einde van jou career,
met my stomp knipmes sal ek 'n bok kastreer
En met daai woorde vas in gedagte, sluit ons daai kamerdeur, gaan mal
En ek sê "hey, jou pa is hier, jou pa is hier, hou terug my bier

Sy like nie my musiek, sy's 'n Def Leppard fan
Met my kaal bo-lyf, word ek 'n leopard man
Gooi jou suiker op my, gooi jou suiker op my
Hey, jou pa is hier, jou pa is hier hou terug my bier
Hey, jou pa is hier, jou pa is hier maak dood daai vuur

Credits
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.