Die Kleur Van My Vel

Na al wat ek is en wat ek kan doen
My hande draai skroewe om geld te kan soen
Ek sweet elke dag sodat ons kan bestaan
Van sewe tot vyf laat die bure vergaan

En elke man hier hou net aan om te bid
Dat daai leiers van ons nie op straat sal laat sit

Maar ek weet, dis nou my beurt

Maar hierdie hande
Hierdie hande werk vir jou
Maar my land, o hierdie land wil my nie hou



Credits
Writer(s): Johan Voster, Sean Else
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link