Sad Sad Songs
Maar jy ruk soos die wind as ek aan jou vat
Want ek's niks sonder jou, soos 'n doringpad
Maar die sad songs sê, hoe ek nie by jou kan bly nie
Was dit musiek binne my of memories van jou wat agterbly
En dis sad, sad songs, ek's alleen op die pad
En dis sad, sad songs
En dis sad, sad songs, as dit reen op die dak
En dis sad, sad songs
Sad, sad songs, voel ek jou en my as ek luister
Is dit sad, sad songs wat fluister...
Loop ek weg van jou weer, baby jy is vry
Net solank jy moet weet, is ek die een wat ly
En die sad songs sê, hoe alleen dit sonder jou by is
Vlieg jy hoog waar jy is, is jy naby my
Klim jy hoog op 'n berg, en dan roep jy my
Maar die sad songs sê, hoe ek jou nie weer sal hoor nie
Was dit musiek binne my, of memories van jou wat agterbly

Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.