Reik Na Die Sterre

Ek sien 'n ster.
Dit is so ver, nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie.
Dit is so hoog, die Hemel sit bo, ek sal dit nooit tot daar kan maak nie.
Ek moet probeer, nog net een keer, dan sal eers vir seker weet.
Of ek tot hoog daarbo kan kom, en dan verby tot by die son.
Waar ek elke dag, tot laat in die nag, vir liefde wag.

Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie.
Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe.
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe.
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel.
Jy is my lewe.

'n Arend se vlug, hoog in die lug.
Niemand kom by waar hy gaan sit nie.
Hy is nie bang, want niks kan hom vang.
Niks kan tog beter as dit wees nie.
Nou dat ek weet, sal ek nooit vergeet.
Dat ek moet lewe en laat lewe.
Dat liefde nooit weer sal vergaan.
Dat dit vir ewig sal bestaan.
Dat daar van my 'n deel sal kan bly, my hele lewe.

Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie.
Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe.
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe.
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel.
Jy is my lewe.

Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie.
Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe.
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe.
Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel.
Jy is my lewe.



Credits
Writer(s): Bernd Meinunger, K. Van Haaren, Tony Hendrik
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link