n Duisend Liggies
Hoor hoe lag die manne waar ons langs die vliegtuig staan
Vrolik skud hul hande dis tyd om terug te gaan
Ek kyk weer na die foto waar jy deur die kreukels lag
En hoop jy's nog dieselfde soos op daardie somers dag
Hoor hoe brul die enjins ons is reg om op te stuig
Die laaste kwaai bevele laat die manne vinnig swyg
Ek loer weer oor my skouer na die bosse en die sand
En dink weer aan die huisie waar die vreugde vure brand
Hang 'n duisend liggies aan die gewel bo jou deur
Handpluk 'n duisend blomme elke soort en elke kleur
En sing 'n duisend duintjies om die ure om te kry
Laat brand 'n duisend liggies om te wys jy wag vir my
Die dorpies en die stede blink doer onder op die grond
Hier hoog bo sit die manne in groepies oral rond
Ek dink weer aan jou briewe en onhou wat daarin staan
En iewers in die verte wag die laaste aanloop baan

Nou rek my treë langer as die wind my wange streel
My hart gedra hom moedig maar hy klop hier in my keel
Dan skielik vanuit nêrens staan dit helder voor my oë
Al was ek dit te wagtig is dit moeilik om te glo
Daar hang 'n duisend liggies aan die gewel bo jou deur
Daar staan 'n duisend blomme elke soort en elke kleur
Ek hoor 'n duisend duintjies en ek weet dat jy onthou
Daar brand 'n duisend liggies ek is veilig terug by jou

Credits
Writer(s): Ruben Lennox,
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.