Die Perfekte Een Vir My

Met die ligte af
Teen middernag
Lê ek nogsteeds
En ek wonder ek wonder
Gaan ek jou weer sien
In my drome dans
Met jou hart teen my hart
Gee my net nog een kans
Ek gaan nie ophou droom nie
Ophou om van jou te droom nie

Daaı perfekte kyk ın jou oë
Dıe perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weg geslaan
Dıe perfekte hartklop ın jou
Jy weet ek wıll jou altyd vashou
Tot dıe eınde

Dıe perfekte een vır my

Met die ligte aan
Duisend mense staan
Sing saam met my
En wonder bo wonder
Sien ek jou daar staan
En jy roep my naam
Moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar

Ek kan nie glo ek droom nie
Kan nou nog nie glo ek droom nie

Daaı perfekte kyk ın jou oë
Dıe perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weg geslaan
Dıe perfekte hartklop ın jou

Jy weet ek wıll jou altyd vashou
Tot dıe eınde
Dıe perfekte een vır my

Jy maak my maak my droom
Maak my drome waar
Jy maak my maak my droom
Maak my drome
Waar was jy
Waar was jy

Daaı perfekte kyk ın jou oë
Dıe perfekte engel van bo
Het my asem
Het my asem weg geslaan
Dıe perfekte hartklop ın jou
Jy weet ek wıll jou altyd vashou
Tot dıe eınde
Dıe perfekte een vır my
Tot dıe eınde
Dıe perfekte een vır my



Credits
Writer(s): Niel Schoombie, Brendan Peyper, Marc Brendon, Don Kelly
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link