'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie

Ek weet ek is nie ryk nie
aan geld of groot praktyk nie
maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Ek ry nie 'n fancy kar nie
ek's nie in n famous band nie
geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en ny suikerbekkie saam

Ek het nog nie ver gereis nie
italië of parys nie
maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
ek is nie 'n superhero
maar ek voel soos een as jy my vashou
deur storms en deur vuur beskerm ek jou

Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose
maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam

2× Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie
'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie
Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie
Dan stap ons onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Saaaaam
Ek en my suikerbekkie saam



Credits
Writer(s): Niel Schoombie, Brendan Peyper
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link