Tafelberg vir Twee

Ek kan nie meer op,
Ek kan nie meer ophou aan jou dink nie
Tyd wil nie om,
Tyd wil nie omgaan, as ek aan jou dink nie
Jy moet nou huistoe kom,
Want die Kaap is leeg sonder jou.
Jy moet na my toe kom,
Want ek wil jou weer sien en vashou

Ek dek Tafelberg vir Twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir Twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee

Ek kan nie meer aan,
Ek kan nie meer aangaan sonder jou lag nie
Tyd wil nie meer aan,
Tyd wil nie meer aangaan as jy nie hier is nie
Jy moet nou huistoe kom,
Want die Kaap is leeg sonder jou
Jy moet na my toe kom,
Want ek wil jou weer sien en vashou

Koor x1

Ek bestel vir ons die horizon,
Die hemelskildery is net "n klip gooi weg,
Tot die maan en die sterre kom,
Dan vat ek jou saam oor die melkweg,

Tafelberg, (Sal jy jou hart vir my gee)
Tafelberg, Ek dek Tafelberg

Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir Twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee

Ek dek Tafelberg vir Twee
Sal jy jou hart vir my gee
Ek dek Tafelberg vir Twee
Tussen die sterre en die see
Ek dek Tafelberg vir Twee



Credits
Writer(s): William Loots, Niel Johannes Schoombie
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link