Mense Van My Asem

Ek weet jy soek n beter lewe En ek is altyd op die pad
En ek wil ook n bietjie rustig raak Het die storm my gevat
En ek het, baie op my kniee gebid Om te wees wie ek wil wees En ek
sou nooit gedink het ek sou vir so baie mense wees wie ek nou is nie
Vir mense van asem
Uitgebrande hout het ek my hande oor die kole en jyt n smile op jou
gesig In jou gedig het jy belowe Ek wil net hier by jou
wees Maar in liggaam en in gees het jy te swak geraak vir alles
Ek het dit vir jou gelees so wel met asem
Vir die mense van asem
Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is
Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem
Rustelose aande want jy weet ek is n dromer
En ek stap baie in n veld tussen n duisend doring bome
En my pad is uitgele om te sing wat ek
wil se nou hou jou jy nie meer vas nie
En dis nie wie ons was nie
So wel met asem
Vir die mense van asem
Soos die winde waai breek my hart hier saam die branders
En die pad wat jy wil he is te net groot vir iemand anders
En ek loop so lank alleen soos drome in die reen
En ek is net vir jou geleen
Waar gaan jy met my heen
Kan ek net daar sit
Vir die mense van asem
Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is
Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem
Ek wil weet of jy weet hierdie hart is te hard om te veg wie ek is
Ek wil hou want onthou ek het die klippe gekou om te bou wat ek het
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem
Ek sal wag tot my stem hierdie ruit
toe wasem vir die mense van my asem



Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link