Onthou Jy Om Jonk'

As jy geglo het
Ek kan op water loop
Is jy reg want ek loop op geloof
En as jy geval het
Het jy gewonder waar was ek
Sou ek jou gevang het
En as jy gedroom het
En jou drome stop in stilte
Moes jy net geglo het
(Moes jy net geglo het)

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors
Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees

Onthou jy om lief te wees
Onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees

Jy het belowe
Jy het belowe in die see se rof het jy geen beloftes
As my woorde stof is
Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is
Sou jy geglo het
Jy kan water loop
Was jy reg
Want jy loop waar die lof is

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors
Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees

Onthou jy om lief te wees
Onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees

(Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede)
(Onder die water jou hand gelos)

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors
Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees

Onthou jy om lief te wees
Onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees

Onthou jy om lief te wees
Onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees

As my woorde stof is
Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is



Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link