Good Looking

Sien die kind sys quite a catch
Rooi rokkie met die heels to match
Investigate- aan my oe gelatch
Try net n stukkie van haar tyd te snatch
Is jy nervous? Want shit sys fine
Baby girl kyk sys one of a kind
Wil haar net trick met n pickupline
Loop op na haar like from behind
Like

Kan ek dalk vir jou n drankie koop?
Sys like uhh nee dankie hoo
Hey don't keep you funky nuh
Want dis die rooi rose wat jou kaki hoo
Hey sy is n tough een uh
Hard soos n baksteen ma
Ek gaani opgee ni so kom ek try my luck weer

Whats cooking good looking its you that i'm soeking
Are you lokking for a good thing want ek is daai ou
Uh ek is daai ou uh
N leka ou
Wat jy by die girl wil jou mos net kom leka hou

Sien na n tyd toe Chantelle en haar tjommies eh
Roep haar my baby girl kom hie eh
Trek n paar moves maar sy gee ni ommi
Laat n man voel soos n dommie
So ek step back want ek issi een vir gat lek
Hier doen en ma my ding hier gat ek en if you dont like me
Voetsek voetsek

So ek step op die stage drop n lekka
Rympie met n lekker beat almal skud lyfie
Dop in die hand en die vibe so wavy
Weet wie ek is wie is ek baby
Na die show blok net rustig
Baby kom om like heavy belustig

Hey my naam is Vicky
Can I take a photo and chill n bietjie
Eks like nee dankie hoo want nou nou was jy funky nuh
But se my uh wie is jou tjommie
Sy is so sexy
Wil se nie kom nie

Whats cooking good looking its you that I'm soeking
Are you looking for a good thing want ek is daai ou
Ey
Ey

What's cooking good looking its you that I'm
Soeking are you looking for a good thing want ek is daai ou
Ey ek is daai ou
Ey n leka ou
Wat jy mos by die girl wil jou mos net kom leka hou

What's cooking good looking its you that I'm
Soeking are you looking for a good thing want ek is daai ou
Ey ek is daai ou
Ey n leka ou
Wat jy by die girl wil jou mos net kom lka hou ey



Credits
Writer(s): Adrian Entwistle, Hein Bosman
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link