Deurmaak
Vertel my jou storie
Sê my wat jy deur is
Maak jou hart net oop en wys my waar dit seer is
Vee jou trane af en sê my waar jou treur is
Vertrou en laat my in as ek by jou deur is
Ek kan sien in jou oë daar is baie wat jou breek
Ek kan sien in jou glimlag daar is baie weggesteek
Ek kan hoor in jou stem dat die pyn net jou breek
Onseker oor alles wat jy glo en jy weet
Dat die wêreld baie koud is, jou verlede kan dit wys
Nou dink jy te veel met die paaie wat jy kruis
Jy soek, soek na iets waar, met jou hart warm en tuis
Maar alles verlaat jou wat jy toelaat in jou huis
Jy's bang vir Wakan(?), maar jy wonder oor wat kon
Jy vermy die mooi van die nag terwyl jy soek vir die son
So jy hou net aan dwaal en met al die tyd
Hoop 'n bietjie skyn van daglig sal weer op jou pad kom
Hou my vas en moenie laat gaan nie
Want ek will jou beskerm
Teen elke skelm
Wat jou net wil seer maak
Ek weet jy sal dit deur maak
Hou my vas en moenie laat gaan nie
Want ek will jou beskerm
Teen elke skelm
Wat jou net wil seer maak
Ek weet jy sal dit deur maak
Ek sien die wonde wat jy dra sit gewig op jou vertroue
Die pad na jou hart raak met tyd net meer nouer
Bou jy bietjie hoog, word jy weer gegooi in die koue
Met niemand wat jou trane sal dra op hulle skouer
Stemme van die verlede sing nog saggies ingedagte
Vasgevang in die donkerte met slaaplose nagte
Jou hart is lankal dood maar jou pyn lê nog wakker
Elke tree vorentoe kom dit nog 'n paar agter
Duiwels en dorings op elke roete wat jy vat
So wanneer jy verdwaal steek ek nog steeds uit my hand
Vir dae wat dit donker is sal ek staan by jou kant
Wys my waar die vuur lê; ek wil blus waar dit brand
Jou pyn en jou seer lê nog alles in jou oë
Ek hoop in tyd dat jy sal agterkom en jy sal glo
Wanneer jy oopmaak en jou arm sit op my
Dat jy veilig is en weet ek is hier om te bly

Credits
Writer(s): Adrian Entwistle, Hein Bosman
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.