Loskind

(Hey) Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie (hey)
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind (hey)
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Kom ek skryf net gou 'n liedjie, oor so ander siessie
Wat net weet 'n bietjie, te veel hou van die piepie
Sy jaag net vir die ouens, wat lekke gebou is
Sê dat sy vir jou is, maar kyk weer is dit over
Sy soek maar net 'n vry-ding, met 'n lekker ry-ding
Vra jou is jou pay in, want anderste is sy min
Sy soek maar net daai stroop, wat reg is vir haar brood
Daai bene gaan net oop as sy weet die geld is groot
So famous waar sy gaan, want sy laat die bekke hang
Want elke vrou se man, sy doen dit net for fun
Sy los jou jealous (hey)
Sy is 'n menace (hey)
Sy wil gekennis
To sy by verbemp is (hey)
(Hey) Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie (hey)
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind (hey)
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Sys elke naweek in die club, met haar klere in haar sak
Duk op soek na 'n brah wat haar huis toe sal vat
Sy soek 'n lover, hou dit undercover
Want hy moet haar mos mooi maak, vir al die ander brazze (hayboh)
Sy wil mos lewe vir die naweek, die oë moet mos op haar wees
As dit kom by op die paal wees, gaan sy wonder wie kan pa wees
Want almal kry 'n beurt, al die ouens het haar beet
Dink dat jy skud nog so lekker, dan het sy al kla vergeet
Wat jou naam is, min oor wie sy saam is
Wat al wat tel is wat jy ry en hoeveel op jou kaart is (ay)
Jy moeni val nie, ek sê jou buddie
Want as jy weer kyk het jy siektes -------- (hey)

Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie (hey)
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind (hey)
Sy is 'n loskind
Daai kind is los (daai kind is los)
Daai kind is los (daai kind is los)
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind (hey)
Sy is 'n loskind
Daai kind is los



Credits
Writer(s): Adrian Biggy Entwhistle
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link