Crystal
Op roete 46
Het jou Datsun gaan staan
Die stilte suis in my ore
Le in my arms onder die maan
Oor die grens word ons weer mens
Oor die grens is 'n nuwe verhaal
Oor die grens is ek nie in staat
Om te werk vir sonde of kwaad
Ons sal betaal met bloed
Ek ken die storie al te goed
Jy was uitgebuit en uit gesmeit
Die ritme van jou bootse is stil
Staar na vlamme in 'n sekelbos
Weg van dit is ons altyd verlos
Oor die grens word ons aanvaar
Oor die grens is Crystal jou naam
Oor die grens word jou laste gedra
Weg van jou gewelddadige Pa
Maar dit was valse hoop
Die waarheid was biskruit en lood
En soms voel ek kens want ek weet
Oor die grens sou ek jou verloor
En die glitter op jou wimpers
Daal op in traan
Volg die pad van die die sny teen jou wang
Ek hoor oor en oor die sagte akkoord
Van jou lag
Ek hoor oor en oor die sagte akkoord
Van jou lag
Het jou Datsun gaan staan
Die stilte suis in my ore
Le in my arms onder die maan
Oor die grens word ons weer mens
Oor die grens is 'n nuwe verhaal
Oor die grens is ek nie in staat
Om te werk vir sonde of kwaad
Ons sal betaal met bloed
Ek ken die storie al te goed
Jy was uitgebuit en uit gesmeit
Die ritme van jou bootse is stil
Staar na vlamme in 'n sekelbos
Weg van dit is ons altyd verlos
Oor die grens word ons aanvaar
Oor die grens is Crystal jou naam
Oor die grens word jou laste gedra
Weg van jou gewelddadige Pa
Maar dit was valse hoop
Die waarheid was biskruit en lood
En soms voel ek kens want ek weet
Oor die grens sou ek jou verloor
En die glitter op jou wimpers
Daal op in traan
Volg die pad van die die sny teen jou wang
Ek hoor oor en oor die sagte akkoord
Van jou lag
Ek hoor oor en oor die sagte akkoord
Van jou lag
Credits
Writer(s): Van Schalkwyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.