Mapelaan
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Oor die strand kom die vistermnanne aan
Elke hoek is sake,sinkers en 'n stok
En 'n windgat 4 trok
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Baie gou is die aas voor aan
Staan die manne in 'n ry
Om te kyk wie 'n byt kan kry
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Elke oggend is dit vroeg op staan
Elke hoek het die regte aas
Maar die visse in die see bly baas
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Dis byna tyd om huis toe te gaan
Nie 'n vissie om te weeg
En die vrieskas staan dol leeg
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
As die manne om die kampvuur staan
Is daar kommer in die oog
Die verwagtings was so hoog
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Stuur al jou visser stories na die maan
Want een ding is gewis
Hier is fokkol vis
Die mense se jy is 'n hengel paradys
Maar jy het weinig wat jy ons kan wys
O Mapelaan
Maak oop jou hand Mapelaan
Dis wat ons wil he
Dan kan ons ook se
Ek ken 'n plek met die naam Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n slet met die naam Mapelaan
Oor die strand kom die vistermnanne aan
Elke hoek is sake,sinkers en 'n stok
En 'n windgat 4 trok
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Baie gou is die aas voor aan
Staan die manne in 'n ry
Om te kyk wie 'n byt kan kry
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Elke oggend is dit vroeg op staan
Elke hoek het die regte aas
Maar die visse in die see bly baas
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Dis byna tyd om huis toe te gaan
Nie 'n vissie om te weeg
En die vrieskas staan dol leeg
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n plek met die naam Mapelaan
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
As die manne om die kampvuur staan
Is daar kommer in die oog
Die verwagtings was so hoog
Mapliena, Mapelena, Mapelaan
Stuur al jou visser stories na die maan
Want een ding is gewis
Hier is fokkol vis
Die mense se jy is 'n hengel paradys
Maar jy het weinig wat jy ons kan wys
O Mapelaan
Maak oop jou hand Mapelaan
Dis wat ons wil he
Dan kan ons ook se
Ek ken 'n plek met die naam Mapelaan
Tussen Levenpoint en Richardsbaai
Is 'n slet met die naam Mapelaan
Credits
Writer(s): Joubert, Van Niekerk
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.