Potch
Ek het my hart verloor in Potchefstroom
Onder die skadu van 'n koelteboom
In die peak van my jongmens droom
En eks verslaaf aan die
Aroma van Potch se nag
Aan jou in jou somersdrag
Die rooiwyn op jou glimlag
Vanaand wys jy my
'n Stukkie van jou hemel
En gooi in 'n bietjie van jou hart
Maak vir my paintings van
Jou son opkoms
Quote vir my sinne uit jou favourite songs
Kom dans saam my
In die akoestiek van die dorp se lag
En ek sal songs vir jou skryf
En speel op my kitaar
En jy sal saam sing
En op die musiek dans
Ons sal heel nag wakker le
En ek sal jou vir jou se eks mal oor jou
Kan jy onthou?
Onthou jy daai road trip
Deur die wingerd in die Kaap
Net ek en jy en dis al wat saak maak
Die manier wat jy vir my kon kyk
As of ek al mens is wat bestaan
Vanaand wys jy my
'n Stukkie van jou hemel
En gooi in 'n bietjie van jou hart
Maak vir my paintings van
Jou son opkoms
Quote vir my sinne uit jou favorite songs
Kom dans saam my
In die akoestiek van die dorp se lag
En ek sal songs vir jou skryf
En speel op my kitaar
En jy sal saam sing
En op die musiek dans
Ons sal heel nag wakker le
En ek sal jou vir jou se eks mal oor jou
Kan jy onthou?
Onder die skadu van 'n koelteboom
In die peak van my jongmens droom
En eks verslaaf aan die
Aroma van Potch se nag
Aan jou in jou somersdrag
Die rooiwyn op jou glimlag
Vanaand wys jy my
'n Stukkie van jou hemel
En gooi in 'n bietjie van jou hart
Maak vir my paintings van
Jou son opkoms
Quote vir my sinne uit jou favourite songs
Kom dans saam my
In die akoestiek van die dorp se lag
En ek sal songs vir jou skryf
En speel op my kitaar
En jy sal saam sing
En op die musiek dans
Ons sal heel nag wakker le
En ek sal jou vir jou se eks mal oor jou
Kan jy onthou?
Onthou jy daai road trip
Deur die wingerd in die Kaap
Net ek en jy en dis al wat saak maak
Die manier wat jy vir my kon kyk
As of ek al mens is wat bestaan
Vanaand wys jy my
'n Stukkie van jou hemel
En gooi in 'n bietjie van jou hart
Maak vir my paintings van
Jou son opkoms
Quote vir my sinne uit jou favorite songs
Kom dans saam my
In die akoestiek van die dorp se lag
En ek sal songs vir jou skryf
En speel op my kitaar
En jy sal saam sing
En op die musiek dans
Ons sal heel nag wakker le
En ek sal jou vir jou se eks mal oor jou
Kan jy onthou?
Credits
Writer(s): Van Niekerk
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.