Ons Is Groot

Totsiens vreemdeling
Sien jou seker dan eendag weer
Miskien kan ons dan weer probeer
Jy kan dít seker maar op my blameer
Maar hoekom staan ek dan hier en begeer

'n Hart, 'n siel, 'n engel in my bed
Wat magteloos probeer om my te red
Dis te laat vir jou. Te laat vir my
Te laat vir ons om die waarheid te vermy

Ons is groot
Ons is groot
Ons is groot
Ons is groot

Ek los my naam vir jou
Ingekerf en uit gekap in n muur
Jou muur
Ek skryf 'n brief vir jou
Maak als reg, eks klaar geveg
Maar weer gooi jy dit weg

'n Hart, 'n siel, 'n engel in my bed
Wat magteloos probeer om my te red
Dis te laat vir jou. Te laat vir my
Te laat vir ons om die waarheid te vermy

Ons is groot
Ons is groot
Ons is groot
Ons is groot

Ek stuur my groete vir jou
Liefde ook, of ek sou ook wou
Maar vir nou se ek goodbye vir jou



Credits
Writer(s): Kirsten Schlebusch
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link