Jy Het Seer (So Ek Het Seer)
Op 'n telefoon lyn vir ure saam met jou
'n Bottel rooiwyn vas geklou in my hand
Ek moet gaan
Die woorde ego oor en oor
Jou emosies skree in my oor, ek hoor
Maar ek moet gaan
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
in die hoek van die bed lê jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Onder n staal kombers bibber sy
Stukkie somerskyn, wat maak jy vanaand?
Ek moet jou sien
Bloedrooi oë, growwe stemme
Moedeloos, vloek woorde steek
Maar ek moet jou sien
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
in die hoek van die bed le jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
'n Bottel rooiwyn vas geklou in my hand
Ek moet gaan
Die woorde ego oor en oor
Jou emosies skree in my oor, ek hoor
Maar ek moet gaan
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
in die hoek van die bed lê jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Onder n staal kombers bibber sy
Stukkie somerskyn, wat maak jy vanaand?
Ek moet jou sien
Bloedrooi oë, growwe stemme
Moedeloos, vloek woorde steek
Maar ek moet jou sien
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
in die hoek van die bed le jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Credits
Writer(s): Kirsten Schlebusch
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.