Rooiroknooi

Dis 'N Jaar En 'N Half
En Die Wiele Kom Af
En Ek Hoop Jy Weet
Ek Sal Jou Nooit Kan Vergeet Nie

Want Daar Was Min Om Te Doen
En 'N Nat Klapsoen
Elke Nou En Dan
Een Vir Die Span Gegee

En Ek Het My Les Geleer

Want Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy't My Gevang
Ja Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy Moes Beplan

Om My Kliphard Te Looi
Soos 'N Kliphart Weg Te Gooi
Daardie Rooiroknooi

En Nou Is Jy Op Die Pad
En Die Briewe Spat
En Ek Hoop Jy Weet
Ek Sal Jou Nie Gou Vergeet Nie

Want Daar Was Min Om Te Doen
En 'N Nat Klapsoen
Slegs Op My Lippe
Hande Op Jou Heupe Sou Doen

En Ek Het My Les Geleer

Want Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy't My Gevang
Ja Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy Moes Beplan

Om My Kliphard Te Looi
Soos 'N Kliphart Weg Te Gooi
Daardie Rooiroknooi

Whoooo
Sy Was Dalk Net Vir My Geleen
Whoooo
Nou's Sy 'N Ander Man Se Probleem

Whoooo
Sy Was Dalk Net Vir My Geleen
Whoooo
Nou's Sy 'N Ander Man Se Probleem

Want Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy't My Gevang
Ja Ek Weet
Daardie Rooiroknooi Jok Mooi
Sy Moes Beplan

Om My Kliphard Te Looi
Soos 'N Kliphart Weg Te Gooi
Daardie Rooiroknooi

Om My Kliphard Te Looi
En Soos 'N Kliphart Weg Te Gooi
Daardie Rooiroknooi



Credits
Writer(s): Riaan Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link