Sy is Vuur
Sy is die vuur
Wat hier in my brand
Ek bly soek na beter skuiling
Teen die vlamme in haar vanaand
Sy is die weerlig
Wat hier teen my slaan
Sy laat die hare in my nek bly rys
En verlam my as sy gaan
En ek weet baie goed ek's verlore hier onder die sekelmaan
Het al lankal geweet dat sy my weer laat droom soos 'n regte man
Sy weet hoe om my oop te breek en my wapens te laat val
Sy moedig my aan
Sy laat my staan
As sy redeneer, my hart regeer en my weerloos langs haar los
Sy is gestuur
Sy is vuur
Sy ken my sterkpunt
Sy ken my seer
Sy's die een wat altyd sê
Ons kan altyd weer probeer
Sy is 'n antwoord
Wat my heel kan maak
Ook al slaan die donderweer
Sou ek self daaraan wou raak

Dis as die weerlig slaan
Hoe jy dit nie verstaan
Hoe 'n vrou 'n man se hart se klop 'n slag sal laat oorslaan
Dis as die tyd stilstaan
En soos die res ook gaan
Wat 'n man se hart dat hy herken sy is sy ondergang?

Credits
Writer(s): Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2025 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.