Die Mite
Het gedroom van 'n mite van 'n man en vrou
Was gevul met antieke skrif en klip gebou
Daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms
Het geleer uit die mite hoe ons saam moet staan
Deur die vloed van riviere en die donkermaan
Hoe ons storie net langer as die Nyl bestaan
En dat ons hiërogliewe net nie kan vergaan
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek beskerm as daar brande is
En almal leer baklei teen onse rus
Vir jou
Vir jou
Vir jou sal ek 'n tempel bou uit sand en steen
Papirusrolle vol van onse leuens sal ek skryf
En die mite van jou en my
Die mite van jou en my
Het gewaak met die wete dat jy wel bestaan
Geweet dat ek moet soek waar ek nog nooit het wyl
My spore nog nooit hul merke in die sand gemaak het
In 'n skip sal ek vaar daar waar die waters stroom
Op soek na 'n mite en hom waar laat kom
Genoeg ammunisie vir my hart bekom
Deur verkeerde besluite maar ek draai my om

Papirusrolle vol van onse leuens sal ons skryf

Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.