Skuldig
Ek sal aanhou staan
En net vir jou baklei
Jy sal sien dat wanneer ek weg is mis jy my
Foute word gemaak
Deur jou en ook deur my
Maar dit maak nie saak
Ek is reg om te baklei
Jy kla my aan ek het jou hart gesteel
Laat arresteer my as jy seker is
Jy't my die lewenslange straf gegee
Jou punt gemaak en toe die saak laat rus
Ek sal vir jare agter tralies leef
Die dae bly aftel en jou altyd mis
As jy my aankla van te lief vir jou wees
Sal ek herken dat ek skuldig is
Maar hoe kom ek hier uit?
Ek moet jou nou sien
Nog 'n dag en nog meer verlange soek ek nie
Sirene se geluid
'n Straf wat ek verdien
Want hoe kan iemand jou ooit wil seermaak
Weet ek nie

Hoe draai ek tyd terug?
Vra myself regtig
En staan al met my rug teen die muur
Elke uur

Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.