Prinses

Daars net niemand soos
Die een wat jou kan troos
En laat voel of jy
Die enigste een is

Jy laat my so voel
As jou liefde oor my spoel
En ek nêrens anders
As hier wil wees

Ek hunker na meer tyd saam met jou
In hierdie stryd
Totaal verlore in mekaar
Ek wil heeldag na jou staar

Jy laat my voel soos 'n prinses
Al rock ek my blou skoolsweetpak
En ek hoef jou nooit te impress
Want ek hoef niks meer te vrees
Want ek kan altyd myself wees
Ek voel soos 'n prinses
Jy sien my vir
Vir wie ek wil wees
Jy wil ook niemand try impress
Want ons hoef niks meer te vrees
En ons kan altyd onsself wees
Self wees
Self wees
Oooh

Ek is moeg baklei
En klaar met die vallei
Van twyfel in myself ek gaan hier uit
Die manier waarop jou oë
Sonder twyfel in my glo
Gee my hoop en krag en laat my hardop lag

Ek hunker na meer tyd saam met jou
In hierdie stryd
Totaal verlore in mekaar
Ek wil heeldag na jou staar

Jy laat my voel soos 'n prinses
Al rock ek my blou skoolsweetpak
En ek hoef jou nooit te impress
Want ek hoef niks meer te vrees
Want ek kan altyd myself wees
Ek voel soos 'n prinses
Jy sien my vir
Vir wie ek wil wees
Jy wil ook niemand try impress
Want ons hoef niks meer te vrees
En ons kan altyd onsself wees
Self wees
Onsself wees
Wees

Jy laat my voel soos 'n prinses
Al rock ek my blou skoolsweetpak
En ek hoef jou nooit te impress
Want ek hoef niks meer te vrees
Yeah

Jy laat my voel soos 'n prinses
Al rock ek my blou skoolsweetpak
En ek hoef jou nooit te impress
Want ek hoef niks meer te vrees
Want ek kan altyd myself wees
Ek voel soos 'n prinses
Jy sien my vir
Vir wie ek wil wees
Jy wil ook niemand try impress
Want ons hoef niks meer te vrees
En ons kan altyd onsself wees
Self wees
Onsself wees
Wees
Ons kan altyd onsself wees



Credits
Writer(s): Lindi Erasmus
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link