Net Soos My Pa

Ek geniet so daai vonkel
Die oomblik van trots in jou oë
Wanneer iemand amper struikel
Omdat hul net nie kan glo
Hoe baie jy na my
En ek na jou trek
Ons snaaks en hardkoppigheid
Wat deur beide strek

Ek is so trots om my pappa se dogter te wees
Want hy hou my veilig
Net soos 'n pa dit kan doen
Met my hart naby syne
Sal ekke niks vrees
Tot die dag wat my droomman
My in die kerk soen
Sal hy langs my wees

Nog voor ek bestaan het
Het my suster daai vonkel gegee
Waarom sy vroeg gegaan het
Sal ons nooit kan weet
Maar ek dra haar hier binne my
En jy sien haar raak
Ons pappa se prinsesse
In jou oë volmaak

Ek is so trots om my pappa se dogter te wees
Want hy hou my veilig
Net soos 'n pa dit kan doen
Met my hart naby syne
Sal ekke niks vrees
Tot die dag wat my droomman
My in die kerk soen
Sal hy langs my wees
Hy langs my wees
Sal hy langs my wees
Oh oh, oh

Ek is so trots om my pappa se dogter te wees
Want hy hou my veilig
Net soos 'n pa dit kan doen
Met my hart naby syne
Sal ekke niks vrees
Tot die dag wat my droomman
My in die kerk soen
Sal hy langs my wees



Credits
Writer(s): Lindi Erasmus
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link