Weerlig!

Dans in jou kamer met my
Na al die songs wat ek vir jou sal skryf
Ons gaan net jonk wees vir 'n ruk
Jou hele lewe op die agtersitplek

Hoekom gaan tyd vinniger soos wat ek ouer raak
En hoefveel langer voor ons omgee vir mekaar

Woorde is weerlig
Woorde is weerlig slaan my stom
Jou woorde is weerlig
Ja, my hart klop uit my bors
Nader aan jou
Nader aan jou
As die stilte ontvou

Deesdae voel jy verder van my
Ek kort jou naby
Ek kort jou naby
Hokaai! staan stil, ek dink ek is gewond
Semi outomaties al die woorde uit jou mond
Ek wil met jou oudraak

Ek het nooit verwag om oud te raak nie
Bly by my vir 'n rukkie
Hoekom gaan tyd vinniger soos wat ek ouer raak
En hoefveel langer voor ons omgee vir mekaar

Woorde is weerlig
Woorde is weerlig slaan my stom
Jou woorde is weerlig
Ja, my hart klop uit my bors
Nader aan jou
Nader aan jou
As die stilte ontvou



Credits
Writer(s): Kobus Erasmus
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link