Die Skobbejakkals
Die Skobbejakkals
Se oë gloei soos fakkels
Hy skeer al die skape kaal
Om hulle warm wol te steel
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Wanneer dit sneeu in die Klein-Karoo
Kruip hy uit sy grot
Sy vingernaels is vieslik vuil
En sy voete vrot
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Die Skobbejakkals
Brei vir hom 'n trui of twee
Sy skelm hande
Behoort in boeie
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Se oë gloei soos fakkels
Hy skeer al die skape kaal
Om hulle warm wol te steel
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Wanneer dit sneeu in die Klein-Karoo
Kruip hy uit sy grot
Sy vingernaels is vieslik vuil
En sy voete vrot
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Die Skobbejakkals
Brei vir hom 'n trui of twee
Sy skelm hande
Behoort in boeie
Koekemoer en Shorty
Gaan die Skobbejakkals keer
Koekemoer en Shorty
Gaan vir hom 'n lessie leer
Credits
Writer(s): Henry Ferreira
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.