Vasvra (Wat Is Die Belangrikste?) (feat. Sheldon Van Wyk)

So in Markus 12 vers 28
is daar hierdie man wat vir Jesus probeer vas vra

Vas vra
Vas vra
Wat sal Hy sê
Vas vra
Vas vra
Wat sal Hy sê
Vas vra
Vas vra
Wat sal Hy sê
Vas vra
Vas Vra
Wat sal Hy sê

Wat is die belangrikste Wat is die belangrikste
Van alles wat ons leer Van alles wat ons leer
Wat is die belangrikste Wat is die belangrikste
Van alles wat ons leer Van alles wat ons leer

Jesus antwoord
Jesus antwoord
Jesus antwoord
Jy moet die

Here jou God liefhê met jou
Hele hart jou hele siel
Jy moet die Here jou God liefhê met jou
Hele verstand en al jou krag
Dan moet jy jou naaste liefhê soos jouself
Jy moet jou naaste liefhe soos jouself

Markus 12 vers 28

Markus 12 vers 28

Markus 12 vers 28

Credits
Writer(s): Tarine De Ridder
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link