Jesus Ek Is Lief Vir U (feat. Sheldon Van Wyk)

Jesus Jesus ek weet U is hier by my
Jesus Jesus ek weet U is lief vir my
En daarom wil ek sê

Jesus ek is lief vir U
Jesus ek is lief vir U
Met my hele hart
Met alles in my
Jesus ek is lief vir U

Jesus Jesus ek weet U is hier by my
Jesus Jesus ek weet U is lief vir my
En daarom wil ek sê

Jesus ek is lief vir U
Jesus ek is lief vir U
Met my hele hart
Met alles in my
Jesus ek is lief vir U



Credits
Writer(s): Sheldon Van Wyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link