Gaan Na Al Die Nasies (feat. Sheldon Van Wyk)

Matteus 28 vers 19 tot 20 sê
Matteus 28 vers 19 tot 20 sê

Gaan na al die nasies toe en
Maak die mense my dissipels
Doop hul in die naam van die
Die Vader die Seun en die Heilige Gees

En onthou jy is nooit alleen nie
Ek is by jou tot die einde toe

Matteus 28 vers 19 tot 20 sê
Matteus 28 vers 19 tot 20 sê

Gaan na al die nasies toe en
Maak die mense my dissipels
Doop hul in die naam van die
Die Vader die Seun en die Heilige Gees

En onthou jy is nooit alleen nie
Ek is by jou tot die einde toe

Ek sal gaan ek sal gaan
Ek sal gaan ek sal gaan



Credits
Writer(s): Sheldon Van Wyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link