Wandel deur die Gees

Hier is ek
Ek soek na vrede en geduld
U liefde in my
Neem weg my sonde skuld
U blydskap in my
Laat my heeldag lag
Laat ek goed doen teenoor ander
Terwyl U gees my beheer
Wandel deur die gees
En nie deur die vlees
Kruisig jou begeerlikhede en jou vrees
Hier om te wen
En nie te verloor
Jy kan lewe, oh oh
Jy kan lewe
Jy kan wen
As jy net in Hom sal bly
Van jou verlede
Maak Hy jou waarlik vry
Bly positief
Jy kan met Hom in jou
Net goedheid en guns sal jou volg
En weet Hy's altyd by jou
Wandel deur die gees
En nie deur die vlees
Kruisig jou begeerlikhede en jou vrees
Hier om te wen
En nie te verloor
Jy kan lewe, oh oh
Jy kan
Lewe met n rede om ewig te lewe in Jesus
Lewe met n rede om ewig te lewe in Jesus
Lewe met n rede om ewig te lewe in Jesus
Lewe met n rede om ewig te lewe in Jesus
Wandel deur die gees
En nie deur die vlees
Kruisig jou begeerlikhede en jou vrees
Hier om te wen
En nie te verloor
Jy kan lewe, oh oh
Wandel deur die gees
En nie deur die vlees
Kruisig jou begeerlikhede en jou vrees
Hier om te wen
En nie te verloor
Jy kan lewe, oh oh
Wandel deur die gees
En nie deur die vlees
Kruisig jou begeerlikhede en jou vrees
Hier om te wen
En nie te verloor
Jy kan lewe, oh oh
Jy kan lewe, oh oh
Jy kan lewe, oh oh
Jy kan lewe



Credits
Writer(s): Clemens Johan Mans
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link