Hy tel my op

As die seer van die lewe
Binne jou hart woel
En golwe van mislukking
Jou wese oorspoel
Soveel vrae om te vra
En hartseer om te dra
Maar steeds weet ek dit
My Jesus is daar
Hy tel my op
Hy dra my deur
Hy maak my heel
Keer op keer
My vrae antwoord Hy
My siel maak Hy vry
Wat ek vra, dit gee Hy my
Waar ek gaan sal Hy my lei
En nou weet ek dit
My Jesus is daar
U laat die reën van U genade
Oor my lewe spoel
En met elke liewe druppel
Kan ek U hand in my lewe voel
My eie stryd is te vergeefs
Ek wandel deur die gees
Want nou weet ek dit
My Jesus is daar
Hy tel my op
Hy dra my deur
Hy maak my heel
Keer op keer
My vrae antwoord Hy
My siel maak Hy vry
Wat ek vra, dit gee Hy my
Waar ek gaan sal Hy my lei
En nou weet ek dit
My Jesus is daar
Hy tel my op
Hy dra my deur
Hy maak my heel
Keer op keer
My vrae antwoord Hy
My siel maak Hy vry
Wat ek vra, dit gee Hy my
Waar ek gaan sal Hy my lei
En nou weet ek dit
My Jesus is daar
Hy tel my op
Hy dra my deur
Hy maak my heel
Keer op keer
My vrae antwoord Hy
My siel maak Hy vry
Wat ek vra, dit gee Hy my
Waar ek gaan sal Hy my lei
En nou weet ek dit
My Jesus is daar
En nou weet ek dit
My Jesus is daar
My Jesus is daar
My Jesus is daar



Credits
Writer(s): Clemens Johan Mans
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link